Helaas
Product image

Helaas

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

🔍

Afrikaans, Digbundel, Nuwe Vrystellings, Poësie

HELAAS

R240.00

Minus Quantity-HELAAS quantityPlus Quantity+

Add to cart

Voeg by tot Wenslys

Description

Reviews (0)

HELAAS

Helaas is ’n bundel wat ondermeer staan in die teken van die toenemende
ouderdom en naderende dood.
Talle intertekstuele heenwysings na veral Nederlandse digters en hul
werk, en die tweede helfte van die bundel bestaan uit vertalings uit die
Middelnederlandse letterkunde, sowel van bekende, klassieke gedigte.
Heelwat humoristiese en satiriese eie gedigte (ook liefdesverse).
In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse ’n groot verskeidenheid
onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele
sake in. Die digter besin oor sy herkoms en sy toekoms, sy huis, sy lewe in
sy gesin, maar ook oor ander digters en skrywers, oor sensitiewe en oor
intellektuele kwessies.
Die gestrooptheid en direktheid van die verse spreek die leser aan… daar is
veel in die bundel wat meevoerend en ontroerend is.