Woordenaars
Product image

Woordenaars

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Woordenaars

Woordenaars is die vergestalting van die baie bekende aanhaling van die
Amerikaner Nancy H Kleinbaum (van Dead Poets Society-faam) wat lui:
We don’t read and write poetry because it’s cute. We read and
write poetry because we are members of the human race. And
the human race is filled with passion. And medicine, law, business,
engineering, these are noble pursuits and necessary to sustain life.
But poetry, beauty, romance, love, these are what we stay alive for.
In Woordenaars kom al die aspekte wat sy noem en waarvoor die
mensdom veronderstel is om voor te leef, aan die bod. Die skoonheid
van die natuur, mens en die wêreld waarin ons woon en romanse word
hier verwoord. Maar ook die negatiewe magte wat die mens verhoed om
voluit lief te hê, die natuurskoon in te adem, kortom om voluit te leef, word
hier op verskeie maniere aangespreek. En die refrein wat bly eggo: Ons
leef vir die Afrikaanse digkuns!
“wanneer jy die moedertong
in my mond laat verdor
neem jy die wêreld weg
verduister jy my geheue …”
Uit: “die tongvervreemding” Breyten Breytenbach
Dit is Woordenaars se strydkreet: Moenie ons Afrikaanse tonge stilmaak
nie!