Beweging Van Bloed - Pieter Stoffberg

Beweging Van Bloed

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Jou vyand is nader as wat jy dink. Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom 'n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde lei die leidrade hom op 'n kronkelpad deur sy verlede na die skadukant van die samelewing. Elke tree nader aan die waarheid is ook 'n tree nader aan lewensgevaar. Sal Nino die antwoorde kry waarna hy soek? En hoeveel van sy eie duiwels gaan hom langs die pad inhaal? Die beweging van bloed is 'n naelbytspanningsverhaal wat jou laat raai tot die einde."--Publisher's description.