Pharos: Klein Woordeboek/Little Dictiona - Pharos

Pharos: Klein Woordeboek/Little Dictiona

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die gewilde Pharos Klein woordeboek (2020, 14de uitgawe, 12de druk) het 'n splinternuwe oranje baadjie!

Hierdie handige tweetalige woordeboek, wat klein genoeg is om oral saam te dra, is reeds dekades lank ’n wenner – ’n kitsnaslaanwerk wat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat relevant is vir die huidige Suid-Afrika bevat. Duisende keusewoorde, amper-sinonieme, afleidings en samestellings maak die woordeboek uiters bruikbaar. As riglyn vir die regte uitspraak van woorde word die hoofklem vir die trefwoorde sowel as die afleidings en samestellings gegee.

Die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf amptelike tale kan vinnig agterin nageslaan word.