Pharos Beknopte Verklarende Woordeboek - Pharos

Pharos Beknopte Verklarende Woordeboek

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die PHAROS BEKNOPTE VERKLARENDE WOORDEBOEK bou voort op ’n tradisie van betroubare naslaanwerke en is ’n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor. Dié gebruikersvriendelike woordeboek is kompak dog omvattend: dit bevat meer as 30 000 woorde en terme met bondige verklarings.

Kry taalleiding

Hoofklem vir elke trefwoord
Woordsoorte
Verlede tyd
Meervoude
Attributiewe vorm en trappe van vergelyking
Akronieme en afkortings
Etikette vir bykomende konteksleiding
Voorbeeldfrases of kort sinne waar nodig
Brei jou woordeskat uit

Variante
Sinonieme
Homonieme
Afleidings en samestellings
Uitdrukkings en frases
Supplement

Opvoedkundige en vakterme, bv. neutronster, retrovirus, sakevertroue-indeks
Rekenaar- en internetterme, bv. dataontginning, gebruikerskoppelvlak, kletsforum
Leenwoorde uit Engels en informele geselstaal, bv. crack, dêm, jislaaik, laaitie, paartie, recce, tjips, zol
Woorde uit ander variëteite en leenwoorde uit Afrikatale, bv. imbongi, kanalla, toi-toi, ubuntu