Baba Se Eerste Beloftebybel
Baba Se Eerste Beloftebybel
  • Load image into Gallery viewer, Baba Se Eerste Beloftebybel
  • Load image into Gallery viewer, Baba Se Eerste Beloftebybel

Baba Se Eerste Beloftebybel

Vendor
Christian Media Publishers
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

God se beloftes is kosbare geskenke wat ons kinders se lewens vir altyd verander as hulle dit verstaan en glo!

Baba se eerste Beloftebybel is 'n skatlike eerste kinderbybel wat die harte van die jongste kinders sal vasvang. Die hoë-gehalte kartonboekie is ideaal vir klein handjies om deur te blaai terwyl hulle die kleurvolle illustrasies geniet.

Baba se eerste Beloftebybel sluit in:

Lieflike waterverf illustrasies wat jong hartjies sal bekoor.

Twaalf spesiaal uitgesoekte verhale.

God se kernbeloftes, mooi verduidelik binne die Bybelverhale en beklemtoon met 'n geskenk ikoon om dit verstaanbaar vir kinders te maak.

Opregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens.

Vier die gawe van geloof en begelei jou kleinspan op 'n pad van vreugde en ontdekking van God se beloftes met hierdie kosbare Bybel!

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 'Baby's first Promise Bible'.
Vir 0- tot -4-jariges