Ben 05: En die Groot Konsert
Product image

Ben 05: En die Groot Konsert

Coming Soon
Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In die nuutste boek in die gewilde Ben-reeks, hou Ben se skool ’n groot konsert. Ben moet die hoofrol speel, maar hy voel bang en skaam. Wat as almal vir hom lag? Gelukkig het sy maatjie vir hom goeie raad!

- Ben en die groot konsert is die vyfde boek in die gewilde Ben-reeks deur Zuléka Smit.
- Die Ben-reeks het al drie ATKV-Woordveertjies verower.
- Zuléka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, Uit die pen van ’n mamma en juffrou.
- Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met ’n positiewe gesindheid aan te pak.
- Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self ’n onderwyseres is.
- Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.