Greg Heffley staar sy grootste uitdaging nóg in die gesig: hy is die skoolboelie se nuwe teiken. Gelukkig vir Greg doen sy beste vriend, Rowley Jefferson, karate, so hy het darem iemand aan sy kant. Maar dan gebeur iets onverwags en Greg moet besluit: gaan hy sy man staan of op vlug slaan?