Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se Graad 11 Chemie Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
Features:
Gaan jou werk maklik na.
Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Geskoei op die Graad 11 Chemie Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
Oefeninge
Prakties
Eksamenvrae
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.