Mevrou Smit 04: Doodgewoon Mevrou Smit

Mevrou Smit 04: Doodgewoon Mevrou Smit

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Bendes in die Kaap is weer op Mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou.


Al wat sy wil wees, is doodgewoon. Maar dít is vir mevrou Smit nie so maklik beskore nie. Sy en Tomas is uiteindelik getroud, maar sy trek vinnig haar kop uit die huweliksknoop toe iemand uit haar verlede weer opduik om moeilikheid te maak. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en die polisie beding om die uitbreiding van die Kaapse onderwêreld te stuit, in ruil vir haar veiligheid. Dinge loop skeef, en mevrou Smit moet bontstaan om te keer dat meer bloed vloei.