Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier
Product image

Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier

Coming Soon
Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 390.00
Sale price
R 390.00
Regular price
R 390.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking - gedurende die Anglo-Boereoorlog, maar ook in verskeie lande regoor die wêreld - met nuut ontdekte foto's en aan die hand van bronne wat tot dusver skaars ontgin is.

Pryswenner-joernalis Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke ontdek in 'n trommel in die bewaring van Emily se agterkleinniggie in Kanada. Ryklik geïllustreer in volle kleur.