Default product image

Grenslyn

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Grenslyn bied episodes uit die lewensverhaal van ’n anonieme ek-verteller, Vroumens … oor haar huwelike, ook haar traumatiese kinderdae weens haar pa se alkoholisme en oor haar gevolglike depressie.

As volwassene word sy gediagnoseer met grensgeval-persoonlikheidsteuring wat die konteks skep waarin die hoofkarakter se weergawe van gebeure verstaan moet word. Dit bied ’n sleutel tot haar gedrewe lewenshouding: Sy noem haarself ’n dom waaghals wat holderstebolder betrokke raak by situasies wat die adrenalien voluit pomp.

Haar humorsin, weiering tot selfbejammering en liefde vir perde is egter haar oorlewingsmeganismes.