Harlekyn (2025 uitgawe)
Product image

Harlekyn (2025 uitgawe)

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop met ’n meganiese lag en ’n permanente glimlag – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Niemand glo Werner se wilde bewerings nie – behalwe sy vriende Tom en Mieke. Saam ondersoek hulle die pop se donker geskiedenis en ontdek die ontstellende waarheid: Billy is geskep deur ’n moorddadige speelgoedmaker wat sy skeppings met iets veel meer skrikwekkends as meganiese parte gevul het. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word. ’n Grillerige avontuur perfek vir dapper lesers wat nie bang is vir die donker nie!