Die huilende bruid en ander versinsels is ’n reis deur die landskappe van herinnering. Op soek na betekenis in die skadu van verval – met taal as enigste toevlugsoord – is die stukke geskryf met ’n fyn oor vir klank en met ’n diep deernis vir menslike broosheid in die aangesig van die geskiedenis
Sluit visuele materiaal in, insluitend kunswerke deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar John Murray. Ook in Engels beskikbaar.