Ierse Knoop, 'n
Product image

Ierse Knoop, 'n

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Toe die vier Ierse O'Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om 'n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai te bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.

Anke, 'n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in hul area. Miné du Toit, sosialemedia-beïnvloeder, maak geraas oor bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns bewustheid skep oor die broosheid van die Kogelberg-biosfeer. En Lika Bester, 'n skrywer en boekwinkeleienaar, ondersoek die verdwyning van 'n skooldogter 'n jaar tevore.

Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.

Met die eerste opgrawings van die O'Connor-broers se ontwikkeling kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of 'n ander slagoffer van vuilspel?