Jagspinnekop
Product image

Jagspinnekop

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 340.00
Sale price
R 340.00
Regular price
R 340.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Smooch is ’n gewilde platform vir mense opsoek na ... meer. Daar kan jy wees net wie jy wil. Sê net wat jy wil. Flankeer met wie jy wil. Maar Suzette Fourie weet daar is ’n donker kant aan hierdie interaksies. As profileerder weet sy van die moorde. Vrouens uit die voorstede van Kaapstad. Elkeen ongelukkig met hulle liefdeslewe. Elkeen vermoor en gevind in ’n veld. Elkeen gemerk met die grillerige kenteken van die moordenaar. Die media noem hom die Jagspinnekop. En Suzette weet hy gebruik hierdie platforms as sy jagveld. Dis waar hy weerlose vrouens opspoor. En sy aptyt blyk eindeloos. Nou moet sy hom plattrek voor hy sy tande in die volgende slagoffer kan slaan. Jagspinnekop is ’n onheilspellende spanningsverhaal vir die moderne era wat diep onder jou vel in gaan kruip.