Default product image

Jan Braai Junior 02: In Die Kombuis

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Jan Braai Junior In die kombuis  is ’n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stap-vir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.

 

Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele. Met Jan Braai se wenke en raad sal  Jan Braai Junior In die kombuis  jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos ’n kampioen te kook!