JanBraai: Idees Vol Vrees
Product image

JanBraai: Idees Vol Vrees

Coming Soon
Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans.


Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure.

Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.