Default product image

Kleinkat 02: Perspektief

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Welkom terug in die kreatiewe wêreld van Kleinkat se strokiesklub waar een-en-twintig paddavissies die kunsklas onderstebo keer! Die paddavissies het nou reeds geleer om hulle eie mini-strokies te skep en die kreatiewe chaos bars behoorlik los! Van Baba Flippie se onderwater-avonture tot Japannese haiku en kalligrafie eksperimente – elke padda ontdek hulle unieke stem. Maar wanneer die perfeksionistiese Manie met reëlbreker Nannie bots oor die "regte" manier van strokies maak, moet Kleinkat hulle leer dat die beste kuns ontstaan wanneer beide orde én chaos gehandhaaf word. Manie en Nannie leer sommer vinnig dat saamwerk baie meer pret is as baklei! Met diverse kunsmetodes, skreeusnaakse storielyne, en genoeg kreatiewe energie om lesers te boei, wys hierdie strokiesboek hoe kuns 'n kragtige vorm van selfuitdrukking vir almal kan wees.