Default product image

Leer My Lees VRR Boekpak 01 - 10

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 480.00
Sale price
R 480.00
Regular price
R 480.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwewoordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hullevroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binnespesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente enlogiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'nuitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.