Opwip-verrassing: Die Storie Van Moses
Product image

Opwip-verrassing: Die Storie Van Moses

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Volg Moses se lewe van die oomblik toe hy as baba in die rivier gevind is tot waar hy oor die Beloofde Land uitkyk, met tonele wat voor jou in 3D oopvou. Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei. Hierdie toevoeging tot die Bybelopwip-reeks sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor die profeet wat van aangesig tot aangesig met God gepraat het en wat dit beteken om jou geloof uit te leef