Oxford Storieboom Fase 2 Nog stories Pak B: Die los tand
Product image

Oxford Storieboom Fase 2 Nog stories Pak B: Die los tand

Coming Soon
Vendor
Oxford University Press SA
Regular price
R 116.00
Sale price
R 116.00
Regular price
R 116.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Oxford Storieboom Fase 2 – Nog stories Pak B, boek 2 van 6: "Die los tand". Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die boeke in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.