Pharos: Tweetalige Skoolwoordeboek (2026)
Product image

Pharos: Tweetalige Skoolwoordeboek (2026)

Coming Soon
Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek is ’n omvattende

hulpmiddel wat ontwerp is vir leerders van Afrikaans en Engels.

Die woordeboek is grondig hersien en nuwe woorde en frases van die

afgelope dekade is bygevoeg. Dit bevat sowat 12 000 trefwoorde met

vertalings en voorbeelde en 8 000 afleidings met vertalings. Die

woordeboek is geskik vir leerders wie se moedertaal of addisionele

taal Afrikaans of Engels is.

Gebruikers kry leiding oor:

woordverdeling en klem

volledige woordsoorte

verbuigings: trappe van vergelyking, attributiewe

vorm, meervoud, verkleinwoorde, deeltjiewerkwoorde, verlede

tyd

verskillende betekenisse met vertalings en voorbeeldsinne

sinonieme, antonieme, homonieme en homofone

woordfamilies (afleidings) met woordsoorte en vertalings

frases en uitdrukkings

inligtingskassies met inligting oor spelling en taalgebruik.

’n Bylaag met idiome en spreekwoorde maak dié woordeboek ’n

alles-in-een-naslaanbron.