Seun, Die Pikkewyn En Die Towerfluit
Product image

Seun, Die Pikkewyn En Die Towerfluit

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Jakobus kan met diere kommunikeer. Sy beste maat is Oortjies, ’n brilpikkewyn. Die seun erf by sy ouma ’n towerfluit waarmee hy weerloses moet help. Koning Illuminatus ontbied hom dringend om met sy towermusiek die bewoners van Illuminaria van ’n bose vyand te red. Jakobus en Oortjies teleporteer saam met kaptein Luka na die verafgeleë planeet.

Die vyand se vesting is op die kruin van Spitsberg geleë. Jakobus, Oortjies en Luka moet ’n lewensgevaarlike bergpas uit om daar te kom. Hulle trotseer stormweer en vloedwaters, ontmoet vreemde wesens en beleef opwindende avonture. Jakobus leer in die proses wat waagmoed en dapperheid beteken. Uiteindelik vind die fi nale konfrontasie op die bergkruin plaas. Sal Jakobus en sy towerfluit Illuminaria uit die kloue van die vyand kan red? Hierdie fantasieverhaal sal kinders se verbeelding aangryp.