Default product image

Terugblik 3: Verdere 80 Sketse Van Ons Geskiedenis

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Die derde versameling van prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika wat op Netwerk24 verskyn het. Maak kennis met nog helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste oomblikke in ons geskiedenis asook ’n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.