Vlam Van Die Sprokkelhout
Product image

Vlam Van Die Sprokkelhout

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Maré l’Abillionni het soos ʼn tak van die moederboom afgebreek. Ná ’n lang reis vanaf die Douro-vallei in Portugal tot Madagaskar beland sy op die slaweskip Meermin en spoel letterlik op die strand by Struisbaai uit. Sy is sprokkelhout.

Opgebreek in stukke in ’n vreemde land waar almal oor haar kan uitsprake lewer. Besluite vir haar neem. Uitgelewer aan ’n vuur wat voel of dit haar verswelg. 

Maré het ’n vuur met sprokkelhout aangesteek in die Strandveld deur haar afkeur teen slawehandelaars en haar missie dat alle kinders geregtig is om te kan lees en skryf. Hetta Uys land 258 jaar later op Agulhas. Ook gebreek soos sprokkelhout omdat haar bruidegom haar voor die kansel op Struisbaai gelos het, sy haar pos as joernalis verloor het en om haar ouma se Spookhuis op te ruim en te verkoop. Die twee vroue stook albei ’n vuur in die Strandveld. ’n Puik nagevorste, aangrypende historiese én kontemporêre roman deur ’n geliefde skrywer.

Author SD Fourie