Vreemde Vos
Product image

Vreemde Vos

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy linkerhand in ’n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in ’n wêreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer geïsoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags: Telkens wanneer Tim alleen voel, verskyn daar ’n onwaarskynlike besoeker – ’n Europese rooivos.

Vreemde vos is ’n tydlose verhaal wat geeneen ongeraak sal laat nie.