Vrou Met Nege Lewens, Die
Product image

Vrou Met Nege Lewens, Die

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Op die drumpel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ’n draad deur haar lewe loop.
Onvergenoeg met haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op ’n soektog na betekenis in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, en selfs psigedeliese reise, met verreikende gevolge.
En dan word haar soeke deur ’n gesondheidskok op die spits gedryf.