Wannie Vannie Woonstel
Product image

Wannie Vannie Woonstel

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 70.00
Sale price
R 70.00
Regular price
R 70.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781869199692

This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Wannie woon alleen in 'n klein kamertjie op die boonste verdieping van 'n gebou. Hy maak hier vriende met Zaza, die kokkerot, en Dollie, die vriendelike duif wat wéét wanneer om haar ding te doen. Kort voor lank moet Wannie sy dierevriende uit die moeilikheid help. Met sy rooi insleeplorretjie, en saam met Agie en die Stampertjies beleef hy groot avonture.