Wereld Van Wolwe 02: Tweede Asem
Product image

Wereld Van Wolwe 02: Tweede Asem

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool.”
Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf.
Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want
hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun.
Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM,
te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander
nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy
vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling
met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag.
Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF?
Die antwoord lê diep in die Droomwoud.
En Joshua moet dit daar gaan kry.