Wereld Van Wolwe 03: Derde Mag
Product image

Wereld Van Wolwe 03: Derde Mag

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook
skiet. Wag maar, daardie dag kom.”
Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is
’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.
Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil
die seun terughê. Of Joshua gaan sterf.
Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.
Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:
Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?
Hoe is sy ma werklik dood?
Wat is die derde mag?