Default product image

Wond: Plaasmoord - Dis My Mense

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 390.00
Sale price
R 390.00
Regular price
R 390.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Wat sê jy as jou mense vermoor is? Hoe voel jy wanneer die polisie sloer en jou skoonouers se name op 'n gedenkmuur pryk?
Wat antwoord 'n dominee op mooiklinkende trooswoorde, skramse vermanings om te vergewe, die kerk se swye en kollegas
se afwesigheid?
Pietersen se debuut is 'n ware verhaal met onvergeetlike karakters, boeiend soos skitterende misdaadfiksie, vol humor en
bitter ironie. Dit verken die pad van mense wat onder verlies steier en na God soek deur 'n landskap van geweld. Genade leef
op brose plekke, ontdek die skrywer. En engele dra werksklere.
As joernalis het ek onbetrokke verslag gedoen oor die hofsaak na die wrede plaasmoord op die Human-egpaar van GrootBrakrivier. Hul skoonseun skryf rou en eerlik oor die eggo's wat weier om stilgemaak te word en wonde wat nie ophou bloei nie.
Roerend. Aangrypend.
Susan Puren, vryskutjoernalis, TV-regisseur.
Hierdie boek kom net betyds. Dis wat ons nodig het.
Carla van der Spuy, skrywer, joernalis